Sunday 24 February 2013

stillewe in afrikaans met collective consciousness want dis my favourite



Alle Afrikaanse meisies vasgevang in die stereotipes van die stad het donker hare en kuiwe. Dis die enigste bepalende faktor. Mexican is 'n ander woord vir "vasgevang in die stereotipes van die stad", wat 'n uittreksel is uit 'n gedig deur die beroemde digter Heino Retief. Fabi en Tammy oorweeg dit om binnekort Mexico toe te trek omdat hulle  sielsgewys so geheg voel aan die Meksikaanse kultuur en hulle wil meer en beter tequila drink. Dis 'n atmosfeer.

Dit moet elke afrikaanse meisie se strewe wees om die potensiaal van hulle afrikaanse wese te vervul. Hieronder is 'n uibeelding van 'n ideale, tipiese, stargaze Afrikaanse meisie. Sy neig ook na Mexico.

Daar is geen halwe paaie in Mexico nie, net grondpad.



My driving abilities from Mexico have helped me get through Hollywood
- Salma Hayek





Van die mees Afrikaanse woorde is "mos", "darem", "boonop", "tog", "heelwat", "sommer" en "ja-nee".

Ons het besluit om 'n paar mense se opinies te vra.

Wat dink jy van Afrikaanse meisies in die algemeen?




Mia Borman:
"uhm.... afrikaanse meisies. shit. Hang af van hoe afrikaans hulle is"

Ra-ees Saiet: 
"vibe"

Philippus Johan: 
"Ek dink hulle kan minder oor hulle vriende praat en meer oor wat hulle doen vir 'n lewe, maar dis net persoonlike smaak, as ek dit so kan stel. Hoekom? Ek meen, daar is baie soort meisies?
dink ek jys 'n cool chick? want jy is 'n cool chick."


Nic Malaise:

"one of the most beautiful women on the planet.they have good genes, generally well spoken and well mannered belief in family values"

Kent Andreasen:

"Afrikaans girls are a very broad spectrum."


Morgans Momm:

"maroon hair
jokes, i wish i was afrikaans
even just the accent
they seem so hardcore and sexy
and non englsh
english
jesus
you see"

Daniel Malan:

"I like it when they put sugar on their vegetables. I like their family photos."

Albert Troost:

"oor die algemeen baie forward en baie skynheilig"


Danielle Hitchcock:

"Shit, dunno, dink baie afrikaanse meisies word pretty conservative groot gemaak, so wanneer hulle uit kom in die wereld dan fok hulle uit, want hulle was nog altyd so sheltered. Maar dis n generalization."


Nash Mariah:

"I LOVE THEM"


De Vos Meaker:

"Ek het nie paradigms van afrikaanse mesies in die algemeen nie. Dit hang af van watter streek hulle afkom."


Theunie Steyn:

"Seksueel onderdruk en hou te veel van vasdans. Maar die uitsonderings is intriguing en daarom aanloklik."


Misha Beltrami:

"afrikaanse meisies? waste tipes? haha. Stellenbosch meisies of meisies van die kaap? Want (meeste) stellenbosch meisies is die koekerigste meisies in die hele wereld!

En Kaapse meisies is heel chilled. Drink teveel. Maar hulle is lekker
haha"


Tiago Rodrigues:

"I like Afrikaans girls, I'm dating an Afrikaans girl and she's lekker!"


Mark Steinbuch (Parky):

"Usually quite pretty, normally from a small town so they loose their shit when they go out, friendly but not good friends
But that's only from.my experiences."


Phil Kramer:

"Most are awful
some seem to escape the tractor beam of being totally awful
and a select few are great"

Marianna Meyer:
"die beste"

Shaheed Martin:
"I think are supersweet in general, are you afrikaans?"

Nadav Lazar:
"I have nothing against them."

Dirk Strydom:

"hierdie vraag is overwhelming
'n vriend van my het een keer gesê "Afrikaanse meisies se waardes is te hoog"
maar dit was Heinrich en hy's actually nogal 'n doos.
Afrikaanse meisies het so ding wat moeilik is om te beskryf, as hulle iets nie heeltemal verstaan nie dan is dit "random" of net "weird"
bv. "Hazelnut flavour is so random"
Afrikaanse meisies hou ook baie daarvan om mense te ontmoet
en dan te vra "watse sport doen jy?"
Dan moet mens net antwoord "EK AANBID SATAN"
Of "Ek rook dagga saam met kleurlinge en dan gaan maak ons babas"
As hulle dan nog met jou praat is hulle nie werklik Afrikaans nie, of hulle is Afrikaans maar net "weird" in die Afrikaans wêreld"

Brian Molepo:
"Hahah I think they Rad!! , what you think of African boys!!"


Dante Ludolf:

"Lianie May"






No comments:

Post a Comment